Vredenburg say NO to animals in the circus

May
18
Vredenburg Sports Field
Beauty Without Cruelty (South Africa)

Just ONE hour on SATURDAY AFTERNOON - A legal and peaceful protest; posters will be provided.

Die Nasionale DBV veroordeel die gebruik van wilde diere as vermaak in die sirkus. Die DBV doen inspeksies om die welsyn van sirkusdiere te monitor. Dit beteken egter nie dat die DBV die aanhouding van hierdie diere goedkeur nie, inteendeel! Sirkusse gee voor dat wilde diere 'n opvoedkundige rol vervul. Dis onwaar. Die diere leef in onnaturlikke omstandighede en het daarom geen opvoedkundige waarde nie.