Morreesburg says NO circus animals

MONDAY 13TH MAY A legal and peaceful ONE HOUR protest; posters will be provided. CHILD FRIENDLY
Die Nasionale DBV veroordeel die gebruik van wilde diere as vermaak in die sirkus. Die DBV doen inspeksies om die welsyn van sirkusdiere te monitor. Dit beteken egter nie dat die DBV die aanhouding van hierdie diere goedkeur nie, inteendeel! Sirkusse gee voor dat wilde diere 'n opvoedkundige rol vervul. Dis onwaar. Die diere leef in onnaturlikke omstandighede en het daarom geen opvoedkundige waarde nie. Dit is onmenslik om wilde diere te onderwerp aan vervoer in hokke, daagliks hanteuring deur mense en aanhoudende geraas.